GROW Fresh Produce borg Aartappel SA-vergadering by Vivo Boerebemarkingsdag 2025

Die ondersteuning van plaaslike landbou begin by verhoudings, en dis presies wat GROW Fresh Produce met hul betrokkenheid by Vivo Boerebemarkingsdag 2025 bevestig. Deur vanjaar die satelliet-kroegtent te borg waar die Aartappel SA-vergadering gehou word, beklemtoon GROW hul verbintenis tot die produsentegemeenskap van Vivo. Hierdie borgskap skep nie net ’n waardevolle ontmoetingsruimte nie, maar dra […]

Maak gereed vir ‘n opwindende tweede dag by die Vivo Boerebemarkingsdag!

Vrydag is feesgangers met warm harte by die eerste dag van die Vivo Boerebemarkingsdag verwelkom, en nou is ons reg vir dag twee! Die tweede dag skop vroeg af met kosstalletjies, hekke en die Vrouefees se propvol program wat reeds om 08:00 begin. Daar is iets vir almal, van kinderpret en Western Riding om 09:00, […]

Dis amper weer tyd vir Limpopo se grootste landbou-ekspo

Hierdie jaar gaan die Vivo-Boerebemarkingsdag uit sy nate bars. Die landbou-ekspo vind hierdie jaar plaas in die hartjie van die Bosveld op 30 & 31 Augustus, met die hoofdoel om die boer en besigheid bymekaar te bring.  Die Vivo-boerebemarkingsdag, wat ontstaan het as ’n fondswerwingsprojek vir die plaaslike CVO-skool, het oor die jare van net […]

Vivo Boerebemarkingsdag Inkleurkompetisie

Klik hier om af te laai Vivo Boerebemarkingsdag bied vanjaar ekstra vermaak vir kinders met ons opwindende inkleurkompetisie.  1. Kinders se inkleurwerk gaan beoordeel word volgens ouderdom groepe: 3-5 jaar 6-9 jaar 10-13 jaar  2. Die indivudele inkleurkompetisie is geldig vir alle kinders tussen die ouderdom van 3-13 jaar.  3. Die inkleurwerk kan gedoen word […]

Is jy ons Vivo Aartappelopbrengs Koning?

‘n Splinternuwe geleentheid om te wys wié die boer van die jaar is! Doel: Die doel van die Vivo Aartappelopbrengs Koning is om ’n platform te skep waar aartappel produsente kan meeding vir die hoogste opbrengs, om nader aan die genetiese potensiaal te beweeg en om van mekaar te leer. Opbrengs speel ‘n fundamentele rol […]

Bekendes opgewonde oor Vivo Boerebemarkingsdag

Van die bekendes wat hierdie jaar tussen 12 en 14 Oktober by die Vivo Boerebemarkingsdag in Vivo, Limpopo, gaan sorg vir vermaak, is die sanger Prop en die komediant Mel die Storieverteller. Die Vivo Boerebemarkingsdag, die grootste landbou-ekspo in Limpopo, het ontstaan as ’n fondsinsamelingsprojek vir die plaaslike CVO-skool, en het oor die jare van […]

Vivo-boerebemarkingsdag 2023: Grootste landbou-ekspo in Limpopo

Die tyd het weer aangebreek vir die grootste boeredag van die jaar in Limpopo, die Vivo-boerebemarkingsdag! Hierdie is Limpopo se grootste jaarlikse landbou-ekspo en boeredag en beloof om beter en groter as ooit van tevore te wees. Die Vivo-boerebemarkingsdag vind plaas vanaf 12 tot 14 Oktober 2023 in Vivo, Limpopo, en bied ‘n skitterende program […]

Vir boer en besigheid: Is jy gereed vir Limpopo se grootste boeredag? 

Of jy nou ‘n plaaslike boer, ‘n besigheidseienaar of ‘n gesin is wat ‘n dag in die buitelug wil geniet, die grootste landbou-ekspo in Limpopo het iets vir almal. Die Vivo-boerebemarkingsdag het vanjaar ‘n indrukwekkende versameling van meer as 100 uitstallers. Met alles van landboumasjinerie tot plaaslike handewerk, kan jy seker wees jy sal iets […]

Platinum
pakket

R24 500
D blokke
(25 spasies)

Goue
pakket

R17 400
B blokke
(7 spasies)

Standaard
pakket

R14 800
C blokke
(45 spasies)

Mikro
pakket

R8 600
A blokke
(60 spasies)

Mammamall
stalletjies

R1 800

kos-
stalletjies

R3 750
VOL