Vivo Boerebemarkingsdag bied vanjaar ekstra vermaak vir kinders met ons opwindende inkleurkompetisie.
1. Kinders se inkleurwerk gaan beoordeel word volgens ouderdom groepe: 3-5 jaar 6-9 jaar 10-13 jaar
2. Die indivudele inkleurkompetisie is geldig vir alle kinders tussen die ouderdom van 3-13 jaar.
3. Die inkleurwerk kan gedoen word met inkleurpotlode, vetkryte, pastelle of verf.
4. Skole wat deelneem kwalifiseer om moontlik die prys te wen vir meeste inskrywings.
5. Inskrywings is gratis en onbeperk per kind/skool.
6. Wen pryse is as volg:
7. Indivudele inkleurkompetisie: 3-5 jaar, 6-9 jaar, 10-13 jaar = wenners wen elk ’n kontant prys van R1000. Skoolwenners (skool met die meeste inskrywings) wen R10 000 vir die skool.
8. Individue moet by die prysuitdeling verteenwoordig wees om om te kwalifiseer vir die prys, anders gaan die prys na die naaswenner/s.
9. Die skool wat wen moet ’n verteenwoordiger van die skool tydens die prysuitdeling hê om te kwalifiseer vir die prys, anders gaan die prys na die naaswenner skool.
10.Die inkleurprent mag nie gefotostateer word nie – indien meer inkleurprente benodig word, kan dit aangevra word by: vivobemarkingsdag@gmail.com
11. Onafhanklike beoordeelaars sal gebruik word en die beoordelaarsbesluit is finaal.
12. Wenners sal aangekondig word op 31 Augustus om 13h00 by die Klankbank (langs die Inligtingskantoor).
13.Alle inskrywings moet voor 11h00 op 31 Augustus ingehandig word by die Klankbank by Michelle van Wyk (+27 83 713 0204).
Vir meer inligting kontak gerus Michelle van Wyk: +27 83 713 0204 / vivobemarkingsdag@gmail.com
R24 500
D blokke
R17 400
B blokke
R14 800
C blokke
R8 600
A blokke