Nog net Die fees het reeds plaasgevind.
Die Vivo Boerebemarkingsdag is Limpopo se grootste landbou-ekspo en vind op 4 en 5 September 2026 plaas.
Boere, besighede en besoekers van regoor die provinsie kom hier bymekaar om die nuutste landboutegnologie te sien, produkte te ontdek en saam te kuier.
Met demonstrasies, uitstallers, ’n snuffelmark en heerlike kos is die Vivo Boerebemarkingsdag ’n naweek wat jy nie wil misloop nie.
Waar boere en besighede mekaar ontmoet
2 months ago
🤩🤩
...
Foto’s | Vivo-boerebemarkingsdag lok duisende - Maroela Media
maroelamedia.co.za
“Wat vir my die meeste uitgestaan het, was die besondere samehorigheid op die terrein. Boere, uitstallers, borge, besoekers, personeel en vrywilligers het almal deel geword van een groter prentjie.�...2 months ago
Baie geluk aan ons wenners van die fotokompetisie!! 🤩🤩🥳🥳![]()
1ste plek: Danelle Oosthuizen
2de plek: Gerhard Potgieter
3de plek: Christiaan Knox![]()
Kontak ons asb. so gou as moontlik by: 082 086 2135
...
2 months ago
'n Groot Dankie!!
...
2 months ago
Klankbank Uitsending - Dag 2 - Borge en uitstallers kry geleentheid om hulle besighede te bemark. Dankie aan GT Oil & Fuel wat hierdie ruimte geborg het.![]()
...
Klankbank Uitsending - Vivo Boerebemarkingsdag Dag 2
youtu.be
BEMARK JOU BESIGHEID OP ‘N UNIEKE BOERE MANIER!Kom maak jou merk b...2 months ago
Photos from MondTes's post
...
2 months ago
Hoofborg