Algemene Inligting

Plaas De Ruigte

Vivo Limpopo

landingsstrook

1000m Oos/Wes, 30m breed.

S 23 ̊11’47.0
E 029 ̊11’58.0

Besoekers en uitstallers moet hul eie vervoer vanaf die
aanloopbaan na die Vivo Boerebemarkingsdag reël.

Besprekings is OOP!
Besperkte spasies per klas – jou betaling verseker jou plek!

Die volgende akkommodasie is beskikbaar in en om die Vivo omgewing.

Plaas asseblief alle kaartjies in jou mandjie – BV 4.

Die afslag sal outomaties toegepas word.

Platinum
pakket

R24 500
D blokke

Goue
pakket

R17 400
B blokke

Standaard
pakket

R14 800
C blokke

Mikro
pakket

R8 600
A blokke

Mammamall
stalletjies

R1 800

kos-
stalletjies

R3 750