Nog net Die fees het reeds plaasgevind.
Die Vivo Boerebemarkingsdag is Limpopo se grootste landbou-ekspo en vind op 4 en 5 September 2026 plaas.
Boere, besighede en besoekers van regoor die provinsie kom hier bymekaar om die nuutste landboutegnologie te sien, produkte te ontdek en saam te kuier.
Met demonstrasies, uitstallers, ’n snuffelmark en heerlike kos is die Vivo Boerebemarkingsdag ’n naweek wat jy nie wil misloop nie.
Waar boere en besighede mekaar ontmoet
6 days ago
📢🌾 TWEE BELANGRIKE LANDBOUVERGADERINGS BY DIE VIVO BOEREBEMARKINGSDAG!![]()
Boere en belanghebbendes, maak seker julle maak Vrydag ’n draai by die Nile Tent vir twee belangrike bedryfsvergaderings:![]()
🧅 Noordelike Uiekomitee
🕧 Vrydag | 12:30![]()
🥔 Aartappels SA
🕑 Vrydag | 14:00![]()
Hierdie is ’n goeie geleentheid om saam te gesels oor sake wat die bedryf raak, kennis te deel en met ander produsente en rolspelers te netwerk.![]()
📍 Nile Tent – Vivo Boerebemarkingsdag![]()
Sit die tye in jou dagboek en kom wees deel van die gesprek! 🌱🚜
...
7 days ago
Vivo, julle is reg vir Juan Boucher? 🔥![]()
#juanboucher #VivoBoereBemarkingsDag #hierpraatonsboersaam #limpopo #landbouekspo #BosveldKuier ![]()
Juan Boucher
...
7 days ago
🌾 Met trots sê ons dankie aan ons hoofborg, NTK! 🌾![]()
Dit is voorreg om ’n borg aan boord te hê wat saam met ons in landbou, gemeenskap en die toekoms van ons omgewing belê. NTK help om die Vivo Boerebemarkingsdag moontlik te maak, en daarvoor is ons opreg dankbaar.![]()
Wanneer jy by die fees is, maak gerus ’n draai by NTK se stalletjie — daar wag lekker giveaways en ook pryse om te wen! 🎉![]()
Kom kuier saam, ondersteun ons borge en beleef Limpopo se grootste landbou-ekspo.![]()
Dankie, NTK, dat julle saam met ons boer! 🚜![]()
#VivoBoerebemarkingsdag #NTK #Hoofborg #HierPraatOnsBoerSaam ##limpoposegrootstelandbouskou
VKB Group
...
7 days ago
🤩🤩
...
7 days ago
KOOP JOU KAARTJIES NOU!!
LAASTE DAG VIR ONS SPESIALE AANBOD!📣📣📣![]()
👉 Nog net 2 dae — sien jou in Vivo!![]()
#VivoBoereBemarkingsDag #nognet2dae #LimpopoLandbou #hierpraatonsboersaam #vivo #landbouekspo
...
7 days ago
Dinge is aan die gebeur!!
⛺️⛺️
...
Hoofborg