Vivo Boerebemarkingsdag

Limpopo se grootste landbou-ekspo, die jaarlikse Vivo Boerebemarkingsdag, is terug in 2025 en beloof om groter en beter met meer pret en plesier te wees as ooit tevore!

Koop jou toegangskaartjies aanlyn, druk en bring saam na Limpopo se grootste landbou-ekspo, die Vivo Boerebemarkingsdag.

Leerlinge van die CVO Skool Vivo en laerskoolkinders en jonger kom gratis in.

❌ Event Expired
This event expired on Augustus 23, 2025
🎟 Total tickets sold: 1850

Algemene toegang en paneelgesprek toegang

Wanneer?

22 & 23 Augustus 2025

Waar?

Die Drukgang, R522, Vivo, Limpopo
Event Location

Deel met jou vriende

Platinum
pakket

R24 500
D blokke
(25 spasies)

Goue
pakket

R17 400
B blokke
(7 spasies)

Standaard
pakket

R14 800
C blokke
(45 spasies)

Mikro
pakket

R8 600
A blokke
(60 spasies)

Mammamall
stalletjies

R1 800

kos-
stalletjies

R3 750
VOL