Goue Uitstaller – B6

Goue pakket

Slegs 10 spasies

R17400,00 BTW ingesluit

Kies slegs 4 September om jou bespreking te begin. Bespreking geskied outomaties vir beide dae.

reeds bespreek

PAKKET SLUIT IN:

  • Geleentheid om jou besigheid se baniere teen die Vivo Boerebemarkingsdag se heinings
    op te rig.
  • Uitstalbemanning: Gratis toegang vir 6 persone (naweekpakkette).
  • Webwerflys: Jou besigheid se naam, LOGO en kontakbesonderhede word vertoon onder
    Bevestigde Uitstallers op ons webwerf, wat jou sigaarheid en blootstelling verhoog.
  • Media: 1 x 1min Lewendige uitsending op sosiale media.

Versterk jou Sigbaarheid:

Perfek vir besighede wat meer uitstalruimte benodig, maar steeds doeltreffende bemarking en sigbaarheid soek.

Platinum
pakket

R24 500
D blokke

Goue
pakket

R17 400
B blokke

Standaard
pakket

R14 800
C blokke

Mikro
pakket

R8 600
A blokke

Mammamall
stalletjies

R1 800

kos-
stalletjies

R3 750