PAKKET SLUIT IN:
- Geleentheid om jou besigheid se baniere teen die Vivo Boerebemarkingsdag se heinings
op te rig.
- Uitstalbemanning: Gratis toegang vir 12 persone (naweekpakkette).
- Webwerflys: Jou besigheid se naam, LOGO en kontakbesonderhede word vertoon onder
Bevestigde Uitstallers op ons webwerf, wat jou sigaarheid en blootstelling verhoog.
- Media: 1 x 1min Lewendige uitsending op sosiale media asook 1 x 2 min onderhoud
met BOERMEDIA by die VBB-Hoek
- Knipmesbraai: 2x uitnodigingskaartjies vir Donderdagaand 3 September 2026
BLOOSTELLING:
Advertensies op TV-skerms wat op strategiese plekke regoor die terrein vertoon word.
Maksimum spasie en Maksimum Blootstelling!
Ideaal vir besighede wat ’n groot uitstalruimte en maksimum blootstelling soek. Kry prominente sigbaarheid en verhoog jou bemarkingsimpak op ’n doelgerigte platform.