Standaard Uitstaller – C15

Standaard pakket

Slegs 48 spasies

R14800,00 BTW ingesluit

Kies slegs 4 September om jou bespreking te begin. Bespreking geskied outomaties vir beide dae.

reeds bespreek

PAKKET SLUIT IN:

  • Geleentheid om jou besigheid se baniere teen die Vivo Boerebemarkingsdag se heinings op te rig.
  • Uitstalbemanning: Gratis toegang vir 4 persone (naweekpakkette).
  • Webwerflys: Jou besigheid se naam en kontakbesonderhede word vertoon onder Bevestigde Uitstallers op ons webwerf, wat jou sigbaarheid en blootstelling verhoog.
  • Media: Foto blootstelling op Vivo Boerebermarkingsdag se sosiale media tydens die naweek.

Meer Spasie, Groter Sigbaarheid!

Die ideale keuse vir besighede wat ekstra uitstalruimte en gemaksimeerde bemarking en blootstelling wil hê.

Platinum
pakket

R24 500
D blokke

Goue
pakket

R17 400
B blokke

Standaard
pakket

R14 800
C blokke

Mikro
pakket

R8 600
A blokke

Mammamall
stalletjies

R1 800

kos-
stalletjies

R3 750