PAKKET SLUIT IN:
- Geleentheid om jou besigheid se baniere teen die Vivo Boerebemarkingsdag se heinings op te rig.
- Uitstalbemanning: Gratis toegang vir 4 persone (naweekpakkette).
- Webwerflys: Jou besigheid se naam en kontakbesonderhede word vertoon onder Bevestigde Uitstallers op ons webwerf, wat jou sigbaarheid en blootstelling verhoog.
- Media: Foto blootstelling op Vivo Boerebermarkingsdag se sosiale media tydens die naweek.
Meer Spasie, Groter Sigbaarheid!
Die ideale keuse vir besighede wat ekstra uitstalruimte en gemaksimeerde bemarking en blootstelling wil hê.