Wys vir ons jou BOERWEES – en wen groot!

Het jy ’n foto wat wys wat boerwees vir jóú beteken? Van grond tot generasies, trekker tot tuiskombuis – wys dit vir ons! Vivo Boerebemarkingsdag 2025 loods ’n opwindende fotokompetisie – en jy kan deel wees van dit alles! Wat wen die beste foto? Eerstens – die reg om flink te spog (sonder verskoning!) Tweedens – […]
Vivo Boerebemarkingsdag 2025 beloof rekordbywoning en gemeenskapsamewerking

Wanneer jy dink aan die hartklop van plaaslike samewerking, kultuurviering en landboutrots – dink aan die Vivo Boerebemarkingsdag, wat vanjaar op 22 en 23 Augustus 2025 plaasvind en beloof om groter, beter en méér as ooit te wees. As die grootste landbou ekspo in Limpopo, bied die Boerebemarkingsdag ’n indrukwekkende program van gebeure: van die […]
Vivo Boerebemarkingsdag | Die eerste dag van die Vivo Boerebemarkingsdag is hier!

En so het die eerste dag van die Vivo Boerebemarkingsdag aangebreek! Die gees loop hoog hier in die hartjie van die Bosveld en uitstallers van regoor die land is hier vir die feesnaweek. Die Vivo Boerebemarkingsdag het oor die jare van net ’n boeredag tot die grootste landbouskou in Limpopo gegroei, en vanjaar gaan NOG […]